Diversity Awareness Workshop A Great Success! – Facilitator

The Diversity Awareness Workshop held over the weekend of the 25th to 27th March, 2011 was a great success according to the facilitator Mr Steve Cilliers. The workshop was organised by the Action Committee to encourage staff to be multicultural aware. Mr Cilliers   supplied us with a summary of what transpired during the weekend attended by 10 members of the Academia staff.

Below is the article as supplied by Mr Cilliers:

MULTIKULTURELE BEWUSMAKING SLAAG

“Molweni  Bafundi” (Goeie môre julle) is hoe die deelnemers van ‘n “Diversity Awareness” werkswinkel mekaar op die derde dag van ‘n  opleidingsessie oor multikulturele bewusmaking gegroet het. Die bewusmakings werkswinkel is deur die Aksiekomitee van die Gansbaai Academia geïnisieer met die doel om personeel multikultureel sensitief te maak.

Gedurende die drie dae is die volgende diversiteits onderwerpe behandel:

  • Die voorkoms van kulturele en etniese verskille in die samelewing
  • Effektiewe kommunikasie in ‘n multikulturele omgewing
  • Die voorkoms van rassistiese, seksistiese en klassistiese onregverdighede soos wat dit op ’n persoonlike, interpersoonlike, institusionele en verskillende kulturele samelewings verbande voorkom
  • Die stereotipering en verspreiding van onnadenkende verdagmakery in ‘n multikulturele samelewing
  • Die verskil tussen ‘n Eurosentriese en Afrikasentriese wêreldbeskouing
  • Die aktiewe rol wat personeel kan speel om gelykberegtiging, regverdigheid, redelikheid en onderlinge respek in die skool te bevorder.

Aan die einde van die werkswinkel is ‘n plan van aksie opgestel vir die implementering van ‘n multikulturele bewusmakings program in die skool. Dit sluit o.a.in dat leerlinge bewus gemaak sal word van die verskille en ooreenkomste tussen die verskillende kulture en tradisies in die skoolomgewing en hierdie kulture en tradisies sal verstaan en waardeer.

Die skoolhoof mnr Tommy Wilson word gelukgewens met hierdie inisiatief wat daarop dui dat Gansbaai Academia sy leuse Extendere Alas Vestri (Sprei jou Vlerke) gestand doen tot steeds hoër hoogtes neem.
Steve Cilliers, 28 Maart 2011

Below is a photo of the participants:

 

Back Row: Steve Cilliers(facilitator), Tommy Wilson, Mona Baadjies, Noksi Mfene, Jaap Mostert (Chairperson of action committee)  and Carien Fortuin.
Front Row: Madri Botha, Cecile Pretorius, Leandre Havenga and Neil Pedro.

Comments are closed.