Dankie Mnr Wilson

Ek het nou die dag ‘n baie interessante foto by die skool geneem en plaas hom hier omdat dit ‘n plesier is om leerders te sien wat hulle skool waardeer en dit wys.