“ Dames dinamiek” span kragte saam

‘n Groep dames van Gansbaai en onderwyseresse het bymekaar gekom om ‘n komitee te stig om dogters van Gansbaai Academia weer te leer om” Dame-te-wees”. 

Hulle vooruitsigte is om dogters weer terug te bring na waardes en norme. ‘n Hele aantal projekte is in vooruitsig. Eerstens wil die dames die dogters toilette verfraai en higiene by dogters kweek. Ook beplan hulle om sprekers te nooi om praatjies te lewer oor algemene dame voorkoms en higiëne soos grimering, velsorg, kleredrag ens.

 

 

 

 

Comments are closed.