Diversity Awareness Workshop

Om binne so ‘n multikulturele skoolomgewing suksesvol te kan wees beteken dat diversiteit daadwerklik aangespreek en bestuur sal moet word. Personeel sal daadwerklik bewusgemaak moet word van diversiteit in ‘n multikulturele skoolomgewing en bemagtiging word om effektief te kan onderrig. Dit sal ook tot gevolg hê dat beperkinge in die pad van transformasie verminder word. Een so ’n bewusmaking en bemagtigingsoptrede sal wees om ‘n “Diversity Awareness” werkswinkel vir personeellede aan te bied.

Continue reading