Academia se bloed is groen!

Daar is eenparig deur die personeel van Academia besluit: ”Ons bloed is groen!

Die Bokke sal vurig ondersteun word en soos op die foto gesien kan word, is ons almal trots Bokke in groen en goud. Go Bokke!

 

Comments are closed.