Adjunkhoof

Mrs C. Fortuin
Close
Mrs C. Fortuin
 
Die adjunkhoof is Mev Catharina Maricke Fortuin (nee’ September) wat voorheen die departementshoof vir Curriculum by Academia was.

Sy het in 1988 by Steinkopf Sekondêr gematrikuleer voordat sy haar BA en B. Ed kwalifikasies aan die Universiteit Weskaap verwerf het. Sy tree toe tot die onderwys in 1993. Sy behaal haar hoogste kwalifikasie van M.Ed in Aksienavorsing en Skoolverbetering in 2001. Tans is sy besig  om vir GOS: Leierskap te studeer.

Sy is getroud met Michael wat ‘n kurrikulumadviseur vir Wiskunde & Wiskundige Geletterdheid is en hulle het een dogter van 9 jaar oud.