Department Heads

Carien Fortuin
Close
Carien Fortuin
 
Carien Fortuin is HOD vir Kurrikulum. Sy is ook vakhoof van Afrikaans en die assesseringskoordineerder van VOO. Sy is verantwoordelik vir die biblioteek en sameroeper van die debatsvereniging. Verder is sy ook koördineerder van Rachel’s Angels.

Sy is getroud met Michael en het 1 dogter 

Liezel Mostert
Close
Liezel Mostert
 

 

Liezel Mostert is sedert die opening van die Academia in Januarie 2010 by die skool. Sy gee Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid en is verantwoordelik vir alle kultuur–aangeleenthede en is ook graadhoof vir die graad agts.

 

 

 

Neil Pedro is sedert die opening van die Academia in Januarie 2010 by die skool.